Michael Beck

Michael Beck
Geboortenaam John Michael Beck Taylor
Geboorte 4 Februarie 1949 (1949-02-04)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1971–2005, 2015
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Beck (gebore 4 Februarie 1949) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Warriors (1979), Xanadu (1980), en Megaforce (1982), en in die televisiereeks JAG (1995).


Developed by StudentB